Liefde - Liefde
houden van | om lief te hê |
verliefd zijn | om verlief te wees |
vriend | kêrel |
vriendin | nooi |
Ik houd van jou! | Ek is lief vir jou! |
Ik ook van jou! | Ek is vir jou ook lief ! |
Ik ben toch zo verliefd op jou! | Ek is so verlief op jou! |
Jij bent de liefde van mijn leven! | Jy is die liefde van my lewe! |
Met jou wil ik samen oud worden! | Ek wil saam met jou oud word! |
Woorden schieten tekort om uit te drukken hoeveel ik van je houd! | Woorde kan nie beskryf hoe lief ek jou het nie! |
afspraakje | afspraak |
Wil je met me uitgaan? | Sal jy met my uitgaan? |
Ja, dat lijkt me leuk. | Ja ek sal graag. |
Ik heb het erg naar mijn zin gehad vanavond. | Ek het ‘n wonderlike aand gehad. |
Mag ik je telefoonnummer? | Mag ek jou telefoonnommer kry? |
Bel me! | Bel my asseblief! |
Mag ik je kussen? | Mag ek jou soen? |
Ja, ga je gang | Ja, soen my gerus. |
Nu nog niet, misschien later. | Nee, nog nie, miskien later. |
liefdesbrief | liefdesbrief |
kalverliefde | eerste liefde |
Valentijnsdag | Valentynsdag |
zoen, kus | soen |
zoenen, kussen | om te soen |
tongzoen | Franse soen |
verloofd | verloof wees |
verloving | verlowing |
2024 Harmen Schoonekamp | contact | Talennet | Webzijdeplattegrond.
"Van die os op die jas. "